• Gratis aflewering vir alle aankope bo R500!

  • Gratis aflewering vir alle aankope bo R500!

Artikels & uittrekselsSien meer >

Jagspinnekop

Jagspinnekop is ’n onheilspellende spanningsverhaal vir die moderne era wat diep onder jou vel in gaan kruip.
Lees meer

Karoo-koors

Dariyah moet terugkeer na haar erfplaas in die Noordkaap, want sy het geen ander heenkome nie. Alles het egter op die plaas verander. Lees meer

My hart klop so

In My hart klop so vertel sy meer oor hierdie kwesbare oomblikke wat haar gebreek, genees en nader aan God gebring het. Lees meer

Skrywer van die maand

Irma Joubert

Irma Joubert is oudonderwyser, spesialis joernalis en ongetwyfeld die doyen van Suid Afrikaanse historiese fiksie. Haar boeke, soos die Tussen stasies-trilogie, die Pontenilo-trilogie en die Oorlogs-trilogie, is almal plaaslike topverkopers, en is in Engels, Nederlands en Duits vertaal en wêreldwyd gepubliseer. Irma bly in die Kaap, maar reis nog graag om navorsing te doen vir haar boeke.

Manuskripvoorleggings

LAPA Uitgewers aanvaar manuskripvoorleggings vir keuring en moontlike publikasie in verskeie afdelings.

Kies asb. die gepaste afdeling vir die betrokke druknaam se vereistes en kontakbesonderhede:

Teken aan vir ons nuusbrief

Wees eerste om te weet van ons nuwe vrystellings, ekslusiewe inhoud, en kompetisies.