Karen Ahlschläger is in Oos-Londen gebore en het ’n Nasionale Hoër Diploma in Grafiese Ontwerp behaal. Daarna het sy olieverfskilder aan die Michael Pettit-kunsskool in Kaapstad gestudeer. Sy het haar loopbaan as grafiese ontwerper, boekontwerper en rekenaargrafikadosent afgeskop, en sy het reeds kommersiële werk vir verskeie maatskappye asook plaaslike en internasionale uitgewerye gedoen. Sy is onder meer die illustreerder van Jaco Jacobs se Die Teddiebeerbus en ander rympies en Holderstebolder: Rympies vir rakkers.

Karen Ahlschläger (Illustreerder)

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.