Ek het nog altyd skuldig gevoel wanneer ek skryf omdat dit vir my so lekker is,"sê Fransi Phillips oor haar twaalf publikasies tussen 1983 en 2007. "Net ’n lewe het ek geskryf terwyl ek die Tsjeggiese ambassadeur in sy oë kyk." Phillips het tot einde verlede jaar by die Tsjeggiese ambassade in Pretoria gewerk. Hier het sy, onder meer, “die ambassadeur se toesprake en briewe van simpatie aan die ambassades van afgestorwe staatshoofde” geskryf terwyl sy “almal se fone geantwoord het” Sy is op Lichtenburg gebore, het daar skoolgegaan en het nagraads in kunsgeskiedenis en die filosofie studeer. Sy is ’n kunsresensent vir verskeie publikasies.

Fransi Phillips

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Net 'n lewe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R230,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys