Nanette van Rooyen is ’n bekende en gewilde skrywer vir volwassenes en kinders. Benewens die eerste prys in LAPA se jeugromanwedstryd vir 2011, is haar kortverhaaldebuut, Om te vlerk (2002), met die RAU-Mardene Marais-prys bekroon, sy was in 1999 die wenner van die De Kat-vonkfiksiekompetisie, en sy het ook in 1996 ’n ATKV-kinderboektoekenning ingepalm. Sy het haar meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad onder toesig van prof. Etienne van Heerden gedoen. Sy is getroud met Rudi en het twee dogters, Sabina en Leah. Haar jongste prenteboek, Leah se meermin, het verlede jaar by LAPA Uitgewers verskyn.

Nanette van Rooyen

Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die 17de veer (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R187,00
  2. Ek was hier (EPUB)
    Rating:
    0%
    R187,00
  3. Haal die werk uit kreatiewe skryfwerk - Met Nanette van Rooyen
    Rating:
    0%
    R120,00
  4. Die 17de veer
    Rating:
    0%
    R220,00
  5. Ek was hier
    Rating:
    0%
    R220,00
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys