Annemari Coetser is op 29 September 1945 in Durban gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Indwe in 1962 en het 'n Laer Diploma in Biblioteekkunde by Unisa verwerf. Sy gaan werk in Bloemfontein en woon ook in Washington, D.C., Namibië en Pretoria. Annemari werk vir ’n lang tyd as bibliotekaresse en publiseer in daardie tyd 'n paar kortverhale in tydskrifte. Sy publiseer eers op 60 haar eerste roman! Sy hou daarvan om te reis, foto’s te neem, te fliek en te lees. In 2006 verskyn 'n aantal van haar kortverhale saam met drie ander skrywers s'n in die bundel Viersprong. Annemari se roman, Oop Kaarte, was ’n finalis Sanlam/Insig se Groot Romanwedstryd en dit is in 2007 gepubliseer.

Annemari Coetser

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Kamer langsaan, Die (EPUB)
    Rating:
    0%
    R230,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys