André Trantraal is ’n skrywer, illustreerder en vertaler. Hy is die skrywer van die strokiesprentboeke Stormkaap en Coloureds sowel as die bekroonde Keegan en Samier kinderboekreeks. Sy strokiesprent-werk, geskryf in beide Kaaps en Engels, het in Beeld, Die Burger, Rapport, Cape Argus, Cape Times verskyn en was in Hamburg, Amsterdam en Kaapstad uitgestal. Sy Kaapse Afrikaanse vertaling van die veel bekroonde middelgraadse roman Ghost, geskryf deur Jason Reynolds, word benoem vir ’n UJ-prys en sy vertalings van die Kaapse gedigte van sy broer, Nathan Trantraal, verskyn in die New England Review. Hy is ’n pionier in die bevordering van geskrewe Kaaps.

André Trantraal

Filter
Stel ascending direction

15 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Keegan and Samier 3: Comic Culprit (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  2. Keegan and Samier 4: Friendship Test (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  3. Keegan & Samier 4: Friendship Test
    Rating:
    0%
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R32,50
  4. Keegan & Samier 3: Comic Culprit
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R32,50
  5. Keegan and Samier 2 - Foul Play
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R32,50
  6. Keegan and Samier 1 - The Key Clue
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R16,25
  7. Keegan and Samier 2 - Foul Play (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  8. Keegan and Samier 1 - The Key Clue (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  9. Keegan & Samier, Die sleutel speurders (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  10. Keegan & Samier, Die sokker-fiasko (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  11. Keegan & Samier #3: Die strokiesprent-kompetisie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  12. Keegan & Samier #4: Die nuwe vriend (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  13. Keegan en Samier 4: Die nuwe vriende
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R32,50
  14. Keegan en Samier 3: Die strokiesprent-kompetisie
    Rating:
    0%
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R32,50
  15. Keegan en Samier 2: Die sokker fiasko
    Rating:
    0%
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R16,25
Filter
Stel ascending direction

15 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys