Sy het eers laat in haar lewe begin skryf, deels uit liefde vir die Afrikaanse taal maar ook omdat die gevreesde aftrede begin naderkom het. Maar sy kry dit glad nie reg om af te tree nie want elke jaar duik daar weer ‘n werkie op: die skrywery kom sleg tweede. Sy lees wyd, selfs populêr-wetenskaplike boeke, maar het eintlik ’n swak vir ’n lekker menslike drama, ook as dit by fliek kom. Sy is mal oor reis en vind die Middellandse See lande absoluut fassinerend. Sy het twee volwasse kinders en het onlangs vir die tweede keer ouma geword; deel van die baie voorregte wat haar lewe opgelewer het. Sy stap vir oefening, behoort aan ‘n hele paar belangegroepe en doen graag iets vir haar medemens. Bo alles bly egter die verhouding met haar God en met mense: dit wat die lewe betekenis gee en haar geborge en geliefd laat voel. • ’n Lied vir Chablis, Human & Rousseau, 2000 • ’n Plekkie in die hart, LAPA, 2002 • Liefste Strooipop, Jasmyn/Tafelberg, 2004

Madeleine Malherbe

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Wye, wye horison (RomanzaLiefde) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R35,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys