Emma van der Walt is die stigter van Brave to Love, ’n organisasie in Suid-Afrika wat mensehandel bestry. Sy wy haar lewe daaraan om slagoffers hiervan te red en te rehabiliteer. Op ’n jong ouderdom het sy reeds haar lewe aan Jesus toegewy. Haar opleiding en betrokkenheid by die kerk het gelei tot haar aanstelling as pastoor op 25-jarige ouderdom, waar sy aan haar leraar-man se sy in die bediening gewerk het. Ná die geboorte van hul derde kind het sy ’n radikale ontmoeting met God gehad wat haar loopbaan van voltydse bediening in die kerk verander het na bediening in die strate waar vroue in prostitusie en mensehandel verstrengel is. Emma reik uit na vroue in donker plekke en situasies en mobiliseer vrywilligers om saam met haar hoop en bevryding vir hulle te bring. Sy werk saam met plaaslike en internasionale wetgewingsinstansies om koppelaars tot vervolging te bring. Emma speel soms viool en ukulele, en woon met haar man en kinders in Pretoria.

Emma van der Walt

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Sy is veilig (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R238,00
  2. Sy is veilig
    Rating:
    0%
    R280,00
  3. She is safe
    R280,00
  4. She is safe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R238,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys