Ildé Grové is ’n stadsjapie van Pretoria wat gril vir spinnekoppe en krakerige insekte. Sy’s dol oor reusebome, die see en berge. Ná ’n dag se geswoeg in die arbeidsmark is daar vir haar niks lekkerder as om in ander se koppe te kan klim en hul stories te vertel nie. As dit ’n liefdesverhaal is, soveel te beter. Tussen werk en skryf knyp sy broodnodige tyd af vir lees, stap en swem – gewoonlik in die teenwoordigheid van haar drie kinders: ’n hond, vis en kanarie.

Ildé Grové

Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Reënmeisie & Toe ontmoet ek jou (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  2. Kremetart blom weer, Die (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Die nuwe afrigter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Pasmaats & Sterk genoeg vir die liefde (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  5. Haar vir-altyd-minnaar & Almal is rooikoppe (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  6. Meer as blomme (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  7. Vlug van haar hart & Vlinders, digkuns en hy (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  8. Legkaart van die hart (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys