Vir Salvia Ockhuis was lees van kleintyd af een van die lekkerste dinge om te doen. Sy woon tans in die Kaap. Sy werk voltyds, maar skryf ’n passie waarvoor sy graag tyd maak. Sy was ’n finalis in twee Kuier/LAPA Uitgewers-kortverhaalkompetisies en in 2017 verskyn een van haar verhale in die Hartlam-bundel deur Tafelberg Uitgewers. Kuier-lesers het ook al ’n paar kortverhale van haar onder oë gehad. Geen groter liefde is haar eerste kortverhaal in die RomanzaLiefde-reeks.

Salvia Ockhuis

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.