Christelle Woudberg is ’n boekwurm wat op ’n klein plattelandse dorpie in die Noord-Kaap grootgeword het. Op twaalfjarige ouderdom verhuis hulle na die Kaap en verloor haar hart in die Boland. Sy wou as kind ’n skrywer wees en het ná skool Tale gaan studeer. Met die ondersteuning van haar man het sy uiteindelik die moed bymekaargeskraap om haar eerste boek te skryf. Hierdie is haar eerste e-rotika.

Christelle Woudberg

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Roekeloos (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R49,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys