Wilken Calitz behaal sy meestersgraad in musiek aan die Universiteit van Stellenbosch waarna hy musiek vir verskeie verhoogstukke komponeer, onder meer vir Vaselinetjie, Drif en Kristalvlakte. Hy het die musiek vir die opera Die vertrek geskryf asook die klankbaan vir die tv-program Honger. Sy radiodrama Veertig dae behaal ’n tweede plek in rsg se radiodramakompetisie en sy verhoogstuk 2092: God van klank wen die 2013 Woordfees Uitskieterprys en word vir ses Fleur du Cap-teatertoekennings benoem. Van sy onlangse tekste vir die verhoog sluit in: Veelvoud van bestaan, Karatara en Salome. Hy verwerf ’n meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad onder leiding van Etienne van Heerden. Swart swaan is sy debuutroman.

Wilken Calitz

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Swart Swaan (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R260,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys