Noreen Nolte woon in die Boland saam met haar gesin. Haar jeugromandebuut, Om te dans, het in 2017 verskyn. Noreen se liefde vir woorde kom al van haar kinderdae in ’n huis vol boeke. Sy het in 1995 in Somerset-Wes gematrikuleer en in 2002 haar M.Sc. in voedselwetenskap aan die Universiteit van Stellenbosch behaal. Sy het vir ’n paar jaar in die voedselbedryf gewerk, van die Noord-Kaap tot in Gauteng. Hier het sy ’n jare lange liefde vir ballet vol sirkel getrek deur as balletonderwyseres te kwalifiseer. Haar gesin het vir ’n paar jaar geseëvier; toe het die lekkerte van voor af boeke saam met haar kinders ontdek ’n lus vir self skep wakker gemaak.

Noreen Nolte

Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Uitverkies (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  2. Uitverkies
    R200,00
  3. Dans, Jenna (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R132,00
  4. Sterre vir die donker (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R162,00
  5. Studiegids: Sterre vir die donker (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R111,00
  6. Om te dans (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R187,00
  7. Sterre vir die donker
    Rating:
    0%
    R220,00
Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys