Arien Lubbe het haar eerste romanse gelees toe sy twaalf jaar oud was en het daarna nooit weer daarmee opgehou nie. Lag en liefde loop vir haar hand in hand en sy is absoluut verlief op die liefde. Sy het grootgeword langs die Oranjerivier in die Noord-Kaap en woon steeds daar. Sy is ná nege jaar nog gelukkig getroud en heeltemal versot op haar meisiekind. Sy geniet dit om haar vrye tyd saam met familie en vriende deur te bring en na musiek te luister.

Arien Lubbe

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Vir geld of liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  2. Bernadine en die babawagter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Prys van liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Maria se keuse (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys