Marilee Schoeman is ’n passievolle Afrikaans onderwyser wat al 16 jaar in die Afrikaansklas staan. Sy onderrig Afrikaans Huistaal sowel as Afrikaans Eerste Addisionele Taal by Curro Bankenveld in Witbank. Sy sien gereeld IEB-matriekvraestelle na en het al ’n paar artikels vir die Klasgids geskryf. Vir haar is die grootste doel as onderwyser om Afrikaans lewendig in die klas te maak.