Marilinda Murray woon in die skilderagtige Franschhoek-vallei. Mense en hul drome inspireer haar om te skryf. Haar eie droom is om eendag die wêreld plat te reis, natuurlik ook na romantiese stede soos Parys, Frankryk of Seville, Spanje. Intussen hou sy altyd haar skryfgoed by haar, want ’n mens weet nooit wanneer ’n volgende liefdesverhaal roekeloos oor jou pad kom nie. Roekelose harte is haar eerste verhaal wat onder die RomanzaLiefde-druknaam verskyn

Marilinda Murray

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Roekelose harte (RomanzaLiefde) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R35,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys