Betsie Vos is ’n kluisenaar-skrywer wat ’n dakwoonstel deel met Skapie, die kat. Sy het ’n groentetuin op haar balkon en sy brei gestreepte sokkies. Die ekstra wol sit sy uit vir die voeltjies om hul nessies mee te bou. Skapie is eintlik die een wat die stories uitdink. Betsie skryf dit net neer.

Betsie Vos

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Kattemaai (1): Die bure se nuwe dogter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R115,00 Spesiale prys R57,50
  2. Kattemaai (2): Annabel gaan skool toe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R115,00 Spesiale prys R57,50
  3. Kattemaai 1: Die bure se nuwe dogter
    Rating:
    0%
    Gewone prys R140,00 Spesiale prys R70,00
  4. Kattemaai 2: Annabel gaan skool toe