Reenboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)

Gewone prys R250,00 Spesiale prys R62,50
Reenboogrant Maats: Omnibus 2 (3 in 1)
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9780799389494
Format: Sagteband
Publish date: 2018-07-01

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reenboogrant-jare!

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in 'n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reenboogrant-jare! In die Reenboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van 'n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens 'n skooluitstappie maak, tot 'n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop.

Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks:

'n Nag van angs

Die hanswors

Teddie se geheim

Meer inligting
Publish Date 01 Jul. 2018
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Maritha Snyman, Louise van Niekerk, Loraine Hattingh
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Maritha Snyman, Louise van Niekerk, Loraine Hattingh