Madeleine Louw Blignault het ’n honneurs in Huishoudkunde en ’n PhD in Verbruikerswetenskap met ’n studie oor die waarde van etniese groepe in Suid-Afrika. Sy het ook bykomende kursusse soos Kunsgeskiedenis, Bybelse kursusse en die Skryfgeheime: Kreatiewe skryfkuns-kursus gedoen. Madeleine het as onderwyser en dosent gewerk, mede-outeur van handboeke en akademiese artikels, en behartig al meer as veertig jaar Bybelstudies. Sy is ’n ouderling by die NG kerk waar sy ’n lidmaat is. Sy het doen ook spreekgeleenthede op uitnodiging. Madeleine woon in Krugersdorp en Die huis op die hoek is haar debuutroman.

Madeleine Louw Blignault

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die huis op die hoek
    Rating:
    0%
    R300,00
  2. Die huis op die hoek (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R300,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys