Claire Browne Storrar het reeds baie jare as kopieskrywer in van Suid Afrika se topreklame-agentskappe spandeer. Sy het ’n BA in Engels en Sielkunde en ’n nagraadse dilploma in Kopieskryf, waar sy bo-aan haar klas gegradueer het. Sy het al ’n verskeidenheid industriepryse verower, van Goue Loeries tot Arende en sy was derde tussen die meesbekroonde kopieskrywers van 2014. Sy glo dat kreatiwiteit harte oopmaak, die waarheid ontbloot en mense verbind. Sy word nog altyd deur woorde geïnspireer en het reeds in haar kleintyd verspotte toneelstukke geskryf, gevolg deur ’n kortverhaal oor haar kat waaraan geen mens nog blootgestel is nie … nog nie. Claudette is ’n vrou en ma van twee seuns en bly in die Midlands van KwaZulu-Natal.

Claudette Browne Storrar

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Nellie en Sion Thwala
    Rating:
    0%
    R140,00
  2. Nelly and Sam Thwala
    Rating:
    0%
    R140,00
  3. Nelly and Sam Thwala (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R119,00
  4. Nellie en Sion Thwala (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R119,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys