Vickie de Beer is ’n vryskut-kosstilis, resepontwikkelaar, skrywer en fotograaf met baie jare se ervaring. Sy was vir meer as 20 jaar die kosredakteur vir rooi rose en het ook vir verskeie tydskrifte bydraes gelewer. Op die oomblik is sy die kosredakteur vir Lose it!
Kombuistaal is Vickie se eerste kookboek vir kinders.