Johann Strauss woon in Pretoria. Sy vernuwende kinderboekillustrasies, in ’n verskeidenheid uiteenlopende style, het reeds aan hom drie gesogte ATKV-Kinderboektoekennings besorg. Afgesien van die sy illustrasies vir verskeie van die grootste Suid-Afrikaanse uitgewerye, is hy as grafiese kunstenaar ook betrokke by die advertensie-, televisie- en rekenaarspeletjiebedryf.

Johann Strauss (Illustreerder)

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.