Jean Weyers het in die Laeveld grootgeword en dit bly vir haar die mooiste plek op aarde. Eendag gaan sy daarheen terugkeer om elke dag die vleiloerie en die visarend te kan hoor roep. Sy hou van mense wat van hulleself hou en verwyl haar tyd met lees, musiek (alles van Miriam Makeba tot Beethoven), geskiedenis, argeologie, sterrekunde, ekologie en die kleinste wonderwerke in die natuur.

Jean Weyers

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Astrid maak 'n huis (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys