Marita van Aswegen se kinderboeke is al deur verskeie groot Suid-Afrikaanse uitgewers uitgegee. Sy skryf hoofsaaklik in Afrikaans, maar verskeie van haar boeke is al vertaal na Engels sowel as Suid Sotho. Haar skryfwerk word beïnvloed deur die minderbevoorregte, landelike gebiede wat sy daagliks waarneem en deur haar ervarings as ’n maatskaplike werker, sowel as die vermoë van kinders om bo hul omstandighede uit te styg. Sy put vreugde daaruit om haar stories met lesers van Suid-Afrika en die wêreld te deel.

Marita van Aswegen

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Roosville Raaisels: Die vlinderdief (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R136,00
  2. Roosville Raaisels 1: Die Vlinderdief
    Rating:
    0%
    Gewone prys R160,00 Spesiale prys R40,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys