Martelize Faber het grootgeword op die plaas Skietlaagte buite Viljoenskroon. Sy behaal ’n BCom Rekeningkunde graad asook ’n NOS. Een van haar rympies is in Rympies vir Pikkies en Peuters opgeneem. In 2021 behaal sy tweedeplek in Storiewerf se skryfkompetisie met haar verhaal Maanpêrels. Tans woon sy op ’n plaas in die Jacobsdal distrik saam met haar man, William, en hulle twee dogtertjies, Kaitlyn en Emma.

Martelize Faber

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Daar's ’n towerponie in my bed!
    Rating:
    0%
    Gewone prys R180,00 Spesiale prys R144,00
  2. Daar's ’n towerponie in my bed! (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys