Na ’n loopbaan as hoërskoolonderwyser, is Adinda Vermaak ’n vakadviseur vir Afrikaans in die Wes-Kaap Onderwysdepartement. Behalwe haar vernuf in Afrikaans, het sy ook ’n belangstelling in geskiedenis waarin sy ’n meestersgraad verwerf het. Sy is die skrywer en medeskrywer van, onder meer, Pret met Poësie, Versreise, Woordreise, Rymreise en die Platinum-taalhandboeke vir Afrikaans Huistaal. Verder is sy die aanbieder van verskeie landswye werkswinkels oor redenaarsvaardighede, kreatiewe skryfwerk en hoe om hoërskoolleerders met leesprobleme te ondersteun.

Adinda Vermaak

Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Skreeu en ander verhale (EPUB)
    Rating:
    0%
    R204,00
  2. Sweef en ander verhale (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R204,00
  3. Vrae en feite vir feitevrate (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R166,00
  4. Vrae en feite vir nuuskierige agies (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R175,00
  5. Vlymskerp Sukses met Verskuns vir EAT (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R180,00
  6. Vlymskerp Sukses met Verse in my inboks (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R180,00
  7. Studiegids: Skreeu en ander verhale
    Rating:
    0%
    Gewone prys R290,00 Spesiale prys R72,50
Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys