Johan Jack Smith het in Virginia in die Vrystaat grootgeword. Hy het grafiese kuns en ontwerp studeer, maar was vir die joernalistiek beskore. Hy skryf gereeld resensies en rubrieke, speel in toneelstukke en is deel van ’n woordkunsgroep. Sy skryfwerk is in Op die spoor van (2017) en Nuwe Stemme 6 (2017) gepubliseer. Hy is tans die redakteur van die Taalgenoot en werk ook as uitgewer. Hy woon in Johannesburg saam met sy vrou en seuntjie.

Johan Jack Smith

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Zola (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R215,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys