Behalwe dat sy jare in die restaurant en kosbedryf gewerk het, was en is Peti Troskie passievol oor stories en skryfwerk. Sy het ʼn BA-graad in Engelse letterkunde en Afrikaans en Nederlands aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Daarna voltooi sy ook ʼn honneursgraad in Engelse letterkunde aan die Universiteit van Suid-Afrika. Sy doen ook kursuswerk vir 'n Meestersgraad in Afrikaanse Letterkunde aan die Universiteit van Kaapstad. Benewens haar studies in die letterkunde het Peti by die Suid-Afrikaanse Kollege van Toegepaste Sielkunde ʼn sertifikaat as traumaberader behaal. Tans is sy voltyds ma en deeltyds skrywer. Deur al haar reise, studies, borde balanseer en potte roer, het Peti altyd geskryf: gedigte, kortverhale, kosverhale en stories vir kinders.

Peti Troskie

Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Luna Skitterster word gered (E-boek)
    Rating:
    0%
    R162,00
  2. Luna Skitterster word gered
    Rating:
    0%
    R190,00
  3. Lukas bou ’n superkar (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R136,00
  4. Leesgids: Lukas bou 'n superkar (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R77,00
  5. Lukas bou 'n superkar
    Rating:
    0%
    R160,00
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys