Trudy Reinhardt sê hoe langer sy leef, hoe meer waardering het sy vir die liefde. Daarom maak dit haar gelukkig om Romanzas te skryf waarin hierdie mooiste van alle menslike emosies seëvier. Met ’n doktorsgraad in vertaalkunde, hou vertaling haar die besigste. Tussendeur vind sy altyd tyd vir haar eie skryfwerk, dikwels in die nanagure en het, onder meer, sowat sestig kortverhale in nasionale tydskrifte gepubliseer. Skryf en lees loop hand-aan-hand volgens haar, maar sy skram weg van romantiese flieks of boeke terwyl sy aan een van haar eie romanses werk omdat sy nie ontrou aan haar eie held of heldin wil wees nie. Sy reis graag, leer tans klavier speel en bly aan die Oos Rand

.

Trudy Reinhardt

Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Dans met 'n stiervegter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  2. Onwaarskynlike ridder (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Nie 'n trouman nie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Dokter in die Caprivi (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Die dokter se rare fobie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  6. Die diva en die dokter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys