Meg Vandermerwe is die skrywer van die kortverhaalbundel This Place I Call Home en Zebra Crossing, ’n roman deur die Cape Times benoem as een van die top tien Suid-Afrikaanse boeke vir 2013. Die boek word ook vir The Guardian as een van die tien beste boeke oor immigrante gekies. Sy behaal grade aan die universiteite van Oxford, Sussex en Oos-Anglië en die Universiteit van Lancaster ken in 2014 ’n doktorsgraad aan haar toe. Tans is sy ’n dosent aan die Universiteit van Wes-Kaapland. UWC Creates, die eerste veeltalige program vir kreatiewe skryfkuns in Suid-Afrika, is een van haar verantwoordelikhede.

Meg Vandermerwe

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.