Deborah Steinmair is op 23 Februarie 1962 op Groblersdal gebore en sy het in Pretoria grootgeword. Sy het ’n BA-graad in Engels en Drama en ’n honneursgraad in Drama behaal. Sy was onder andere ’n assistent vir ’n reisende poppespeler, ’n lektor in Engels by die Universiteit van die Noorde, die boekeredakteur by kalahari.net en die SêNet-webmeester op LitNet. Tans is sy ’n vryskut-kopieskrywer, redakteur, proefleser en skrywer.

Deborah Steinmair

Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. As jy van moord droom (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  2. Poppekas (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R242,00
  3. As jy van moord droom
    Rating:
    0%
    Gewone prys R320,00 Spesiale prys R80,00
Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys