Lien Roux-de Jager het die afgelope vier jaar in Mafikeng gewoon, waar haar man aan die Noordwes-universiteit gedoseer het. ’n Verrykende ervaring. Sy is nou terug in Pretoria en as alles eers op sy plek is, sal die sleutelbord weer volstoom klik. Haar man is haar klankbord en haar kinders haar eerlike kritici. As ’n storie in ’n drif vasval, kerf sy dinge uit hout – eende, visse, skilpaaie, uile, olifante, slange, krokodille en etniese beeldjies. Sy probeer hard om fiks te bly, soms ’n verlore stryd as die storielyn dringend raak. Buiten skryf, is sy ’n kompulsiewe leser van al wat ’n storie is. Sy skryf ook spanningsverhale, kortverhale, kinderverhale en historiese romans

Lien Roux-de Jager

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.