Hannes Barnard is die jongste van drie broers en die seun van ’n dominee. Tussen 2002 en 2012 is hy woonagtig in Engeland, waar hy meestal as projekbestuurder vir ’n konstruksiemaatskappy werk. Ná dit het hy vir twee jaar in die Seychelle gewerk. Hy en sy vrou keer terug na Suid-Afrika in 2017, waar hy nou voltyds fokus op sy skryfwerk. Halley se komeet is sy debuutroman.

Hannes Barnard

Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Studiegids: Wolk
    Rating:
    0%
    R160,00
  2. Roet (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R187,00 Spesiale prys R93,50
  3. Haal die werk uit kreatiewe skryfwerk - Met Hannes Barnard
    Rating:
    0%
    R120,00
  4. Halley se komeet (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R221,00 Spesiale prys R110,50
  5. Wolk (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R196,00 Spesiale prys R98,00
  6. Roet
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R57,50
  7. Wolk
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R57,50
  8. Halley se komeet
    Rating:
    0%
    Gewone prys R260,00 Spesiale prys R65,00
Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys