Jan Vermeulen is in Bethanie in die suide van Namibië gebore. Op veertien word sy eerste kortverhaal in die destydse jeugtydskrif Patrys gepubliseer. Hy het die graad BA Admissie met hoofvakke Hebreeus en Filosofie aan die Universiteit van Port Elizabeth behaal, en in 1987 ’n BTh. en Teologiese Lisensiaat aan die Universiteit van Stellenbosch. In 1998 voltooi hy ’n kursus in kreatiewe skryfkuns aan die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit van Port Elizabeth, en in dieselfde jaar verskyn sy debuutroman, Die laaste dans, by Queillerie. In 2000 verskyn sy eerste jeugboek, Geraamtes dra nie klere nie. Dit is met die Sanlamprys (goud), die M.E.R.-prys, die Scheepersprys en ’n ATKV-Kinderboektoekenning bekroon. In 2006 word sy kortverhaal “In Ma se Stoof” in die kortverhaalbundel Van Spoke Gepraat (Tafelberg) opgeneem. Jan en sy vrou Diana woon in die Oos-Kaap.

Jan Vermeulen

Filter
Stel ascending direction

Items 1-24 of 28

Page
Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Soeter as heuning (LUCA)
    R300,00
  2. Om 'n leeu se bek toe te bid (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R230,00
  3. Om ’n leeu se bek toe te bid
    Gewone prys R250,00 Spesiale prys R240,00
  4. Veergewig (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R179,00 Spesiale prys R89,50
  5. Veergewig
    Gewone prys R210,00 Spesiale prys R168,00
  6. Hoeveel tande het 'n engel?
    Rating:
    0%
    Gewone prys R190,00 Spesiale prys R95,00
  7. Hoeveel tande het 'n engel? (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R162,00 Spesiale prys R81,00
  8. Ondier (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R255,00 Spesiale prys R127,50
  9. Oopmond (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R204,00 Spesiale prys R102,00
  10. Asem (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R187,00 Spesiale prys R93,50
  11. Asem Spesiale Uitgawe
    Rating:
    0%
    Gewone prys R260,00 Spesiale prys R65,00
  12. Asem: oudioboek vir klasgebruik
    Rating:
    0%
    R100,00
  13. Baster (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R196,00 Spesiale prys R98,00
  14. Poppie Viool en die Swartwoud-arende (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  15. Die vyfde Aspoester (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R238,00 Spesiale prys R119,00
  16. Gom vir jou stukkende wêreld
    Rating:
    0%
    Gewone prys R190,00 Spesiale prys R47,50
  17. Poppie Viool en die Swartwoud-arende
    Rating:
    0%
    Gewone prys R180,00 Spesiale prys R90,00
  18. Spieëltjie, spieëltjie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R245,00 Spesiale prys R122,50
  19. GOM vir jou stukkende wêreld: 5 waarhede om aan te kleef (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R162,00 Spesiale prys R81,00
  20. Studiegids: Baster (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R136,00 Spesiale prys R68,00
  21. Uittreksel: Asem oudioboek vir klasgebruik
    Rating:
    0%
    R0,00
  22. Nagjagter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R255,00 Spesiale prys R127,50
  23. Spieëltjie, spieëltjie
    Rating:
    0%
    Gewone prys R290,00 Spesiale prys R72,50
  24. Nagjagter
    Rating:
    0%
    Gewone prys R300,00 Spesiale prys R75,00
Filter
Stel ascending direction

Items 1-24 of 28

Page
Per bladsy
Beskou as Rooster Lys