Afgesien van haar gewilde boeke vir volwasse lesers, soos Griet skryf ’n sprokie en Die blou van onthou, wat van haar ’n huishoudelike naam gemaak het, is Marita van der Vyver ook ’n bekroonde kinderboekskrywer. Haar jeugroman Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom het die Sanlamprys verower en is verfilm, en sy het ook die Tienie Holloway-medalje en die M.E.R.-prys verower. Marita woon tans op die Franse platteland saam met haar man, Alain, en vier kinders.

Marita van der Vyver

Filter
Stel ascending direction

9 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. All I know (EBOOK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R179,00 Spesiale prys R89,50
  2. Retoer Pretoria - Provence (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R221,00
  3. Al wat ek weet (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R179,00 Spesiale prys R89,50
  4. Jy sê, ek sê, ons sê (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  5. Grensgeval (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R225,00
  6. Misverstand (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  7. Jy sê, ek sê, ons sê
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R42,50
  8. All I know
    Rating:
    0%
    Gewone prys R210,00 Spesiale prys R52,50
  9. Al wat ek weet
    Rating:
    0%
    Gewone prys R210,00 Spesiale prys R52,50
Filter
Stel ascending direction

9 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys