Leon van Nierop is ’n bekroonde skrywer wat reeds 26 romans geskryf het, asook verskeie radiovervolgverhale, TV-reekse en dramas, ’n kabaret, bindingstekse vir musiekopvoerings, rolprentdraaiboeke, rubrieke, boek- en rolprentresensies, kortverhale en akademiese werke. Hy het die Caxton-toekenning twee keer gekry as beste skrywer en sy drama Twyfelberg is met die tweede prys vir die RSG/SANLAM-radiodramaskryfkompetisie bekroon. Van sy bekendste TV-reekse sluit Ballade vir ’n enkeling en Wolwedans in die skemer in. Lg. is ook baie suksesvol op die rolprentkringloop vertoon. Hy het die kykNET-sepie Villa Rosa ook geskep en die trefferradioverhaal Stralerjakkers. Van sy bekendste romans is Plesierengel, Adrenalien, Sielsmokkelaar en Verklikker. Vuurvreter was ’n finalis in die ATKV-prys vir spanningsromans in 2011. Leon was byna vier jaar lank hoof van die Filmskool by TUT in Pretoria en spesiale professor in filmstudie. Hy werk tans aan sy volgende draaiboekLeon van Nierop is ’n bekroonde skrywer wat reeds 26 romans geskryf het, asook verskeie radiovervolgverhale, TV-reekse en dramas, ’n kabaret, bindingstekse vir musiekopvoerings, rolprentdraaiboeke, rubrieke, boek- en rolprentresensies, kortverhale en akademiese werke. Hy het die Caxton-toekenning twee keer gekry as beste skrywer en sy drama Twyfelberg is met die tweede prys vir die RSG/SANLAM-radiodramaskryfkompetisie bekroon. Van sy bekendste TV-reekse sluit Ballade vir ’n enkeling en Wolwedans in die skemer in. Lg. is ook baie suksesvol op die rolprentkringloop vertoon. Hy het die kykNET-sepie Villa Rosa ook geskep en die trefferradioverhaal Stralerjakkers. Van sy bekendste romans is Plesierengel, Adrenalien, Sielsmokkelaar en Verklikker. Vuurvreter was ’n finalis in die ATKV-prys vir spanningsromans in 2011. Leon was byna vier jaar lank hoof van die Filmskool by TUT in Pretoria en spesiale professor in filmstudie. Hy werk tans aan sy volgende draaiboek.Leon van Nierop is ’n bekroonde skrywer wat reeds 26 romans geskryf het, asook verskeie radiovervolgverhale, TV-reekse en dramas, ’n kabaret, bindingstekse vir musiekopvoerings, rolprentdraaiboeke, rubrieke, boek- en rolprentresensies, kortverhale en akademiese werke. Hy het die Caxton-toekenning twee keer gekry as beste skrywer en sy drama Twyfelberg is met die tweede prys vir die RSG/SANLAM-radiodramaskryfkompetisie bekroon. Van sy bekendste TV-reekse sluit Ballade vir ’n enkeling en Wolwedans in die skemer in. Lg. is ook baie suksesvol op die rolprentkringloop vertoon. Hy het die kykNET-sepie Villa Rosa ook geskep en die trefferradioverhaal Stralerjakkers. Van sy bekendste romans is Plesierengel, Adrenalien, Sielsmokkelaar en Verklikker. Vuurvreter was ’n finalis in die ATKV-prys vir spanningsromans in 2011. Leon was byna vier jaar lank hoof van die Filmskool by TUT in Pretoria en spesiale professor in filmstudie. Hy werk tans aan sy volgende draaiboek.

Leon van Nierop

Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Druk speel! (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R238,00
  2. Druk Speel! (Filmstudieboek)
    Rating:
    0%
    R280,00
  3. Insomnia (EPUB)
    Rating:
    0%
    R242,00
  4. Snydokter (EPUB)
    Rating:
    0%
    R242,00
  5. Bloedsuier (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R185,00
  6. Katelknaap (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  7. Verklikker (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R242,00
  8. Vuurvreter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R242,00
Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys