Frieda van der Westhuizen is in die Kaap gebore en het daar grootgeword en skoolgegaan. ? Vakansie na Namibië het hulle laat besluit om Walvisbaai toe te trek, en sy en haar man woon steeds daar. Sy het twee kinders, vier kleinkinders en ? agterkleinkind. Sy is gelukkig om hulle gereeld te kan sien aangesien hulle ook daar woon. Naweke sal mens haar meesal met ? visstok in die hand by die see aantref – sy en haar man is ywerige hengelaars. Sy is ook lief om in die tuin te vroetel en brei graag. Terwyl haar hande so besig bly, werk haar kop aan die stories wat sy wil skryf en probeer sy dit later op rekenaar vasvang.

Frieda van der Westhuizen

Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Liefde ruik soos katjiepiering (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  2. Bosveldroos (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Haar trouman (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Sterrekyker (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Voor 'n oop deur (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys