In 1969, op 29, het Harald Pakendorf ’n finansiële koerant in Zimbabwe gestig. Op 32 was hy stigter-redakteur van Oggendblad in Pretoria, en op 39 van Die Vaderland. Hy het bydraes vir verskeie boeke oor die politiek en die media gelewer. Harald is ’n gesogte openbare spreker en het jare lank as TV- en radioaanbieder gewerk. In 1985 was hy deel van die eerste afvaardiging uit Suid-Afrika wat met die ANC in Zambië gesprek gevoer het

Harald Pakendorf

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.