Zinèt Oosthuizen het al op ʼn vroeë ouderdom die droomwêreld van lees ontdek en was op skool en universiteit die redaktrise van hierdie instansies se koerantjies. Sy het haar droomman op universiteit ontmoet en haar tuisdorp in Natal verruil vir die lewe in Gauteng saam met haar man en hul geskenkie-kind. Alhoewel sy baie lief vir taal-aktiwiteite is, spandeer sy die meerderheid van haar tyd as finansiële bestuurder. Sy spandeer haar vrye tyd met die aangename en eenvoudige dinge van die lewe, hou van kuns en wanneer sy met vakansie gaan, is dit met ‘n paar romantiese liefdesverhale heelbo in die tas gepak! Sy geniet dit om gereeld deur verhale weg te breek van die gejaag van die syferwêreld.

Zinèt Oosthuizen

Filter
Stel ascending direction

16 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Augustus 2026 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  2. Wanneer jy sing
    Rating:
    0%
    R110,00
  3. Karoo-koors
    Rating:
    0%
    R110,00
  4. Net ek (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  5. Maart 2026 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  6. Maart 2026 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  7. Net ek
    R110,00
  8. Kastele en kerse (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  9. November 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  10. Julie 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  11. Boomhuise en beloftes (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  12. Daar is net een jy (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  13. November 2024 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  14. Augustus 2023 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R320,45 Gewone prys R377,00
  15. Liefde vir 'n Prins (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  16. Liewer as lief (EBOEK)
    R94,00
Filter
Stel ascending direction

16 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys