Zelda Bezuidenhout is in Zambië gebore, maar het op Hennenman in die Vrystaat grootgeword. Ná skool het sy B.A. Kommunikasiekunde aan die P.U. vir C.H.O. (deesdae Noordwes Universiteit) gaan swot en aan die einde van haar vierde jaar was sy een van twaalf nagraadse studente landwyd wat gekies is vir ’n reklame-internskap by die AAA (Association of Advertising Agencies). “My rugsak was reeds gepak vir ’n jaar se werk op ’n Israeliese kibboets toe ek die nuus kry. Ek het my rugsak maar weer uitgepak en op die ou end vir amper dertig jaar as tweetalige kopieskrywer in die reklamebedryf gewerk – die meeste van daai jare as ’n vryskutskrywer. Ek het nou nog nie in Israel uitgekom nie!” Deesdae woon sy op Parys in die Vrystaat saam met haar man, Izak, en tienerdogter, Mia. Sy bedryf ’n klein portefeulje selfsorg-gastehuise en het in die middel van 2017 haar eerste boek, As mens geluk kon proe, geskryf. Dit is as naaswenner in LAPA se jeugromankompetisie bekroon.

Zelda Bezuidenhout

Filter
Stel ascending direction

15 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die tusseninners (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R185,00
  2. Die tusseninners
    Rating:
    0%
    R220,00
  3. Studiegids: Quin se jaar van kwik (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R135,00
  4. Studiegids: Quinn se jaar van kwik
    Rating:
    0%
    Gewone prys R160,00 Spesiale prys R120,00
  5. Quinn se jaar van kwik (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R115,00
  6. Quinn se jaar van kwik
    Gewone prys R270,00 Spesiale prys R135,00
  7. Study guide Twinpack: Confessions of Ginger Pudding
    Rating:
    0%
    R280,00
  8. Study Guide: Confessions of a ginger pudding
    Rating:
    0%
    R140,00
  9. Study Guide: Confessions of a ginger pudding (1ste druk) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R120,00
  10. As mens geluk kon proe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R185,00 Spesiale prys R92,50
  11. Confessions of a Ginger Pudding (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  12. Die 6 weke van Thomas & Ella (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R195,00 Spesiale prys R97,50
  13. Studiegids: Die ses weke van Thomas en Ella (EPDF)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R165,00 Spesiale prys R82,50
  14. Die Ses weke van Thomas en Ella
    Rating:
    0%
    R230,00
  15. As mens geluk kon proe
    Rating:
    0%
    Gewone prys R220,00 Spesiale prys R110,00
Filter
Stel ascending direction

15 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys