Sonja Goldberg was ’n grondslagfase onderwyseres en departementshoof vir 15 jaar by Paarl-skool in Brackenfell, wat ’n skool vir serebraal- en fisiese gestremde leerders is. Sonja tree ook op as spelterapeut en berader en het ’n graad in Teologie en Berading. Sy is getroud en het drie volgroeide kinders. Sonja skryf graag oordenkings vir radio asook stukkies vir die YouVersion Bybel-toep. Haar man, Eddie Goldberg, bedryf sy eie klankateljee en hul neem al vir die afgelope vyf jaar Sonja se oordenkings hier op vir Radio Tygerberg en PEFM. Haar oordenkings en preke word ook op RSG uitgesaai.

Sonja Goldberg

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Kom saam: Wysheid vir jou lewensreis (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  2. Kom Saam: Wysheid vir jou lewensreis
    R270,00
  3. Kom saam (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R229,50 Spesiale prys R114,75
  4. Kom saam: Inspirasie vir jou lewensreis
    Gewone prys R270,00 Spesiale prys R135,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys