Ciska Olivier is ’n plaaskind van Namibië en haar wortels lê diep in die Kalahari begrawe, selfs al is dit nie waar sy woon nie. As veldgids en oordbestuurder het sy die land deurkruis en in haar eie wêreld van lees en skryf geleef totdat sy haar eie storieboekheld ontmoet het. Hy het haar hart soos ’n ware heer van ouds oorwin en ná ’n hofmaking wat enige liefdesverhaal werd is, haak hulle in 2014 af. Hulle is lief vir kampeer, visvang en om nuwe plekke te ontdek. Dis op hierdie omswerwinge waar Ciska gereeld die inspirasie kry vir nuwe verhale. Met haar man en familie as grootste ondersteuningsnetwerk, maak sy gereeld tyd om ook vir haar karakters ’n rosige toekoms te skep. Ciska skryf oor moderne vrou-wees konsepte en liefde wat alles oorwin, want niks kan tog ooit te sterk wees om ware liefde en geloof te kierang nie

Ciska Olivier

Filter
Stel ascending direction

12 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Liefdeslesse vir 'n grotman
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  2. Ek vertrou jou (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  3. Anna se man (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  4. Dubbel die moeilikheid (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  5. Vir 'n oomblik, vir altyd (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  6. Haar hartsbegeerte en meer (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  7. Krummelpap in Parys (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  8. Verband op sy hart & Rockballades en 'n stets
    Rating:
    0%
    R35,00
  9. Blomme vir Melissa (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  10. Liefde vir 'n feniks (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  11. Liefdeslesse vir ‘n grotman (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  12. Kitsliefde & Ken jy my nou? (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
Filter
Stel ascending direction

12 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys