Kristel Loots woon in die Kaap. Sy luister na die stories om haar en skryf graag oor die vroue wat sy oral raakloop: “Gewone” voorstedelike vroue, soms met voorskote om geronde heupe, ander tye weer oor modieuse stadsbewoners in stylvolle stiletto’s wat skrik vir niks nie, en soms oor “anderste” vroue, verskillende groepe vroue en vroue met issues, soos sy dit stel. Menswees, veral vrouwees en die vele fasette daarvan, fassineer haar. Kristel het ’n humoristiese skryfstyl wat soms aan die tragikomedie en dieper aspekte van die lewe raak. Sy skryf ook verhale en artikels vir verskeie vrouetydskrifte. Meer as 50 boeke, insluitend romans en chicklit het al van hierdie veelsydige skrywer verskyn.

Kristel Loots

Filter
Stel ascending direction

29 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Woestynblom (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R270,00
  2. Woestynblom
    R330,00
  3. Vroue met vlerke
    R310,00
  4. Vroue met vlerke (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R265,00
  5. Die lang Papawer (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  6. Die Lang Papawer
    Rating:
    0%
    R300,00
  7. Eendag is nou (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  8. Blom in die hare (EPUB)
    Rating:
    0%
    R240,00
  9. Foxtrot van die liefde (EPUB)
    Rating:
    0%
    R235,00
  10. Lemoenseisoen (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R300,00
  11. Sjokoladesoene (EPUB)
    Rating:
    0%
    R300,00
  12. Katerina se mojo (EPUB)
    Rating:
    0%
    R295,00
  13. Aspoesterskoene (EPUB)
    Rating:
    0%
    R300,00
  14. Eendagmooi (EPUB)
    Rating:
    0%
    R295,00
  15. Kanniedood-liefde (EPDF)
    Rating:
    0%
    R90,00
  16. Kammaliefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  17. Roxy (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R270,00
  18. Een plus een (Duet) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R240,00
  19. Ek en jy (Duet) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R240,00
  20. Liefde vir 'n middelkind (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R85,00
  21. Liewe Lisa (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  22. 'n Perfekte paartjie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  23. Die ander vrou (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R295,00
  24. Perfekte paartjie, 'n (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  25. Losbol se moses, Die (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  26. November 2021 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R314,50 Gewone prys R370,00
  27. Roxy
    Rating:
    0%
    R320,00
  28. Eendag is nou
    Rating:
    0%
    R300,00
  29. Blom in die hare
    Rating:
    0%
    Gewone prys R280,00 Spesiale prys R140,00
Filter
Stel ascending direction

29 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys