Paul van Loon is al meer as 30 jaar ’n skrywer en het nog net ’n skamele 10 keer die Nederlandse Kinderjurie -prys verower. Hy is op 17 April 1955 in Geleen, Nederland, gebore en was oorspronklik van plan om ’n illustreerder te word – maar begin toe sommer ’n musiekgroep. Sy eerste kinderboek, Boven op tante Agaat, is in 1983 uitgegee en hy het stil-stil ’n skrywer geword. Nou is sy passie om grilstories vir kinders te skryf en daar is meer as 1 miljoen Paul van Loon-lesers wêreldwyd.

Paul van Loon

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Dolfie Weerwolfie 3: Silwertand
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  2. Dolfie Weerwolfie 4: Weerwolfbos
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  3. Dolfie Weerwolfie en die volmaan
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R42,50
  4. Dolfie Weerwolfie