J.J. Olivier is gebore in Burgersdorp, op die rantjie van die Groot Karoo. Hy het sy skooljare daar deurgebring en daarna ’n kommersiële graad aan die Universiteit van Stellenbosch voltooi. Met die koms van ’n rekenaar op sy lessenaar het hy in sy vrye tyd begin rondspeel met beskrywings en dialoog. Hy fokus daarop om die beste moontlike stories te probeer vertel. Skilderkrans is sy eerste boek. Hy woon in die Stadskom van Kaapstad.

J.J. Olivier

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.