Maretha Maartens verwerf veral bekendheid met haar kinder- en jeugverhale en verower verskeie pryse in hierdie genre; onder meer: die M.E.R.-prys, die Sanlamprys Goud vir Jeuglektuur, die Credo-prys, die HAUM-De Jager-prys, en die J.P. van der Walt-prys. Benewens haar kinder- en jeugskryfwerk is sy ook bekend vir die groot aantal geestelike en didaktiese boeke wat sy tot dusver gepubliseer het.

Maretha Maartens

Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Klankgrens (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R247,00 Spesiale prys R123,50
  2. Bethel se berg
    Rating:
    0%
    Gewone prys R200,00 Spesiale prys R50,00
  3. Toe ons in Ghrieshuis was (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R162,00 Spesiale prys R81,00
  4. Bethel se berg (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  5. Toe ons in Ghrieshuis was
    Rating:
    0%
    Gewone prys R190,00 Spesiale prys R95,00
  6. Klankgrens
    Gewone prys R290,00 Spesiale prys R145,00
Filter
Stel ascending direction

6 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys