Tumi K. Steyn het van kleins af geteken en prenteboeke versamel. Haar illustrasieloopbaan het begin toe sy op die ouderdom van 18 haar eerste boek vir ‘n oorsese skrywer geïllustreer het. In 2013 het sy vir die plaaslike mark begin illustreer. Sommige boeke waaraan sy gewerk het, sluit in Die dag toe die draak kom deur Fanie Viljoen, Jaco Jacobs se Minki-reeks, en verskeie opvoedkundige publikasies soos Uitvinders, planmakers en ander slimkoppe van Suid-Afrika deur Engela Duvenage. Tumi woon in Johannesburg waar sy met verskillende vorms van kuns en kunsvlyt eksperimenteer, stapels boeke lees, en haar katte vermaak.

Tumi K. Steyn (Illustreerder)

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.