Alexa Steyn is die skrywersnaam van Bets Hoogenboezem wat op haar geboortedorp Modimolle (voorheen Nylstroom) woon. Om te skryf is haar jarelange passie en sy het verskeie skryfskole bygewoon om haarself beter toe te rus. Onder haar suksesse is tydskrifverhale en kleuterstories. Sy glo dat fantasie ’n belangrike ontvlugting vir baie mense bied en dat die romanse as genre ’n positiewe uitwerking het op die leser se psige. Sy is passievol oor die natuur, kyk graag voëls en hou van lees en musiek.

Alexa Steyn

Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die Galileërs (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R238,00 Spesiale prys R119,00
  2. Die Galileërs
    Gewone prys R280,00 Spesiale prys R224,00
  3. Die verkeerde man (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  4. Ompad in die vreemde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  5. Die kwêvoël roep (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  6. Son in die suide (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  7. Droomseisoen (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys