Bianca Flanders is ’n aktrise, stemkunstenaar en onderwyser wat in Kaapstad woon. Sy het haar graad in Drama- en Teaterstudie aan die Universiteit van Kaapstad (UK) behaal in 2011. In die daaropvolgende jaar, het Bianca ook ’n nagraadse sertifikaat in onderwys by UK verwerf. Bianca was ’n onderwyser by Camps Bay High en sy was ook verbonde aan Battswood Arts Centre en City Varsity. Vir haar akteurswerk ontvang Bianca in 2016 ’n Fleur de Cap-nominasie vir haar rol as Miela in “Kristalvlakte”. In 2018, word sy ook genomineer vir ’n WoordTROfees-toekenning vir haar rol as Amelia in “The Demon Bride”. Wanneer Bianca nie werk nie, is sy besig om te kook in haar kombuis in Walmer Estate. Of sy wandel graag langs die Seepunt-promenade soos die meeste Kapenaars. Facebook: https://www.facebook.com/bianca.flanders.7 Instagram: @bianca.flanders

Bianca Flanders

Filter
Stel ascending direction

14 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Pumpkin and the hidden heroes
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R127,50
  2. Pampoenpit en die geheime helde
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R127,50
  3. Pampoenpit en die geheime helde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  4. Pumpkin and the hidden heroes (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  5. Pumpkin Finds Her Beat (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  6. Pampoenpit kry ‘n beat
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R127,50
  7. Pumpkin Finds Her Beat
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  8. Pampoenpit kry ‘n beat (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  9. Pumpkin Finds Her Kindness (EBOOK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  10. Pampoenpit se groen gevoel (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R145,00 Spesiale prys R72,50
  11. Pumpkin finds her kindness
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  12. Pampoenpit se groen gevoel
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  13. Prinses Pampoenpit
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R127,50
  14. Pumpkin finds her queen