Jeanette Ferreira is ’n akademikus en boekeredakteur. Haar werk strek van populêre tot meer verwikkelde fiksie. Geskiedenis, politiek en rassespanning beklee ’n belangrike plek in haar werk hoewel die weefwerk van menslike verhoudings sentraal staan. Sy het 10 romans, ’n digbundel en ’n kortverhaalbundel op haar kerfstok. Sy was ook die samesteller van verskeie kortverhaalbundels. Jeanette doktorale tesis het gehandel oor Breyten Breytenbach se poësie en sy het as medeprofessor aan verskeie Suid-Afrikaanse universiteite onderrig. As redakteur was sy aan drie uitgewerye verbonde. In die negentigerjare was sy voorsitter van die Afrikaanse Skrywersgilde. Tans is sy ’n vryskutredakteur vir verskeie uitgewerye. Sy skryf “wanneer die tuin donker word en die musiek helder is”.

Jeanette Ferreira

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Bloedlelie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  2. Bloedlelie
    Rating:
    0%
    R320,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys